Vyfde Ride for a Child skop Sondag af
Written by Mireille on February 6, 2024
Pediatric Care Africa (PCA) vertrek op 11 Februarie uit Witrivier vir die vyfde Ride for a Child-motorfietsrit om skenkings in te samel vir mediese dienste vir behoeftige kinders.
Vanjaar gaan hulle ook ‘n wêreldrekord vir motorfietse aanpak.
Dr. André Hattingh gesels met Sonop Ontbyt.
Luister weer:
Sien ook: Wêreldkankerdag herdenk