Vryemarkstigting het plan teen geweldsmisdaad

Niemand blyk ‘n daadwerklike plan te hê oor hoe om die hoë vlakke van geweldadige misdaad in Suid-Afrika hok te slaan nie.
Die Vryemarkstigting het voorstelle. Dit is radikaal, maar grondwetlik, sê Martin van Staden, die hoof van beleid, maar daar is geen politieke aptyt voor nie.
Luister: