Vroue raak al hoe dieper in die skuld
Written by Mireille on April 5, 2024
National Debt Advisers sê Suid-Afrikaanse vroue raak al dieper in die skuld – teenoor mans – en dit is deels te wyte aan die geslagsloongaping.
Dehan Scherman van National Debt Advisers sê Statistieke SA beraam dit wat hulle minder betaal word, op gemiddeld 30%.
Luister weer:
Sien ook: Laeveld nuus – Week 14 van 2024