TRAC waarsku: ‘Beplan vooruit vir vakansieverkeer’

TRAC doen ‘n beroep op N4-padgebruikers om hul reise vooraf te beplan en voorsiening te maak vir moontlike vertragings terwyl Suid-Afrikaners en Mosambiekers voorberei om oor die skoolvakansie en die Paasnaweek te reis. Verskeie opgraderings- en rehabilitasieprojekte wat tans aan die gang is, sal van 1 tot 7 April onderbreek word, maar alle konstruksiesones bly […]

TRAC gereed vir verhoogde verkeersvolumes

TRAC het verskeie maatreëls geïmplementeer om verkeersvloei hierdie feestyd op die N4 te bestuur. Solange Soares van TRACN4 deel dit met die Middag Game Drive. Luister: