Sekuriteit met Callum: EFF protesteer teen Malema se tronkvonnis

Callum Mac Pherson se weeklikse sekuriteitspraatjie is terug op 100.5FM. Skakel elke Donderdag om 11:00 in op Laeveld Brunch saam met Gerhardt. Vandag gesels hulle oor die EFF-protesoptrede na Julius Malema vyf jaar tronkstraf opgelê is. Luister:
Sekuriteit is Callum Mac Pherson se passie
Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Man steek glo ander met skêr weens beweerde diefstal

‘n Man is vanoggend hospitaal toe geneem na hy in Ehmkestraat naby Blue Gate in Mbombela ineengestort het. Volgens Callum Mac Pherson van Securicon was een van hul lede in die omgewing toe die man om ongeveer 10:55 skreeuend uit die Villlage-parkie te voorskyn kom. Hy het op die hoek van Ehmke- en Ferreira-strate op […]
Barberton betoog teen besluit oor afstigting van Mbombela

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Opdatering: Liggaam van vermiste man van Marloth ontdek

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.