Securicon: Maak so as jou voertuig gesteel word

Die onderhoud is deur die kliënt betaal.

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak.

Hy bespreek die proses met Laeveld Brunch.

Luister weer: