Reeksmoordenaar nog vier lewenslange vonnise opgelê

Die Hooggeregshof in Pretoria het die week die reeksmoordenaar Rassie Nkuna en die afgedankte polisiebeampte Jacob Chego elk vier lewenslange vonnisse opgelê vir die moord op die swanger Sabeiliwe Mogashoa en haar man, Lucky, in Pretoria in Maart 2022. Hulle het tereggestaan op 12 aanklagte, insluitend moord, ontvoering en bedrog. Die egpaar is voor hul […]
Verhoordatum vasgestel vir Hillary Gardee-moordsaak

Die veroordeelde moordenaar, Rassie Nkune, sal vanaf 26 April tot 28 Mei 2027 in die Mpumalanga Hooggeregshof in Mbombela verhoor word op twee moordklagte. Dit is weens die ontvoering van en moord op Hillary Gardee, die dogter van die EFF-politikus, Godrich Gardee, sowel as Nonkululeko Nkosi, ‘n Eskom-werknemer van Gauteng. Beide moorde is in 2022 […]
Moordverhoor uitgestel na beskuldigde vir nuwe regsverteenwoordiging, tolk vra

Die verhoor van Hillary Gardee se vermeende moordenaar is tot Vrydag uitgestel in die Mpumalanga-hooggeregshof in Mbombela. Hlabirwa Rassie Nkuna (38) word daarvan aangekla dat hy Gardee in 2022 ontvoer en vermoor het. Sy was die dogter van die adjunkpresident van die EFF, Godrich Gardee. Sy het by die Nelspruit Plaza verdwyn en is dae […]
Klagtes teruggetrek teen Hillary Gardee beskuldigdes

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Gardee-familie dagvaar regering, twee beskuldigdes bring nuwe borgaansoeke

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Opdatering: Datum vasgestel vir Hillary Gardee-moordverhoor

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Vierde moordverdagte in die hof oor Hillary Gardee

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Opdatering: Vyfde verdagte in Hillary Gardee-saak vrygelaat uit aanhouding

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Verdagte erken glo hy was betrokke by moord op Hillary Gardee

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Opdatering: Hillary Gardee-moordverdagte in die hof vir ‘n vierde moord

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.