Kitsbanke in Hazyview, Acornhoek opgeblaas

‘n Groot groep verdagtes word gesoek na ‘n kitsbank vroeg vanoggend by die Dayizenza-plaza naby Hazyview opgeblaas is. Sekuriteitpersoneel was om ongeveer 06:00 besig met parade toe ‘n groep van sowat agt aanvallers te voorskyn gekom het, en op hulle begin vuur het. Twee wagte is beseer. ‘n Ander groep verdagtes het die sentrum van […]
Vermeende rowers vasgetrek met hulp van die publiek

‘n 29-jarige man en 24-jarige vrou is gister in Shabalala Trust naby Hazyview aangekeer. Hulle was glo in besit van vyf vuurwapens, polisie-uniforms, ander polisie-toerusting en ‘n magdom ander gesteelde items. Polisiewoordvoerder, kol. Donald Mdhluli, sê dit volg nadat hulle inligting ontvang het oor ‘n voertuig wat vroeër gekaap is. Die voertuig en meubels wat […]
Vermeende renosterstroping-baasbrein in Hazyview vermoor

Luister meer op 100.5FM.
Petisie opgestel teen weghol-swaarvoertuie in Hazyview

Luister meer op 100.5FM.
Hazyview Rocks versprei vreugde

Luister meer op 100.5FM.
Luister weer: Nooddienste eersdaags meer toeganklik in Hazyview

Luister meer op 100.5FM.
In foto’s: Kitsbank in Hazyview opgeblaas

Luister meer op 100.5FM.
Luister: Pasop vir krokodille in die Laeveld se water

Luister meer op 100.5FM.
MTPA waarsku teen krokodille in die Laeveld

Luister meer op 100.5FM.
Covid eis merkwaardige Hazyview-dokter

Luister meer op 100.5FM.