Vermeende kaper aangekeer na hoëspoed-jaagtog buite Hazyview

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Sekuriteitswagte gewond tydens transitoroof buite Hazyview

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Provinsiale ramp verklaar na stormskade in Hazyview

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Foto’s: Storm rig groot skade aan in Hazyview

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Mbombela-verkeersbeampte kritiek beseer aan diens

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Protesaksie versper toegang tot Paul Krugerhek

Bly ingeskakel op 100.5FM vir plaaslike verkeersnuus.
Transitorowers gesoek na geldwa beroof is op Numbi-pad

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Oop Bok-oefensessie in Hazyview vandag

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Skoolbus slaan om tussen Witrivier en Hazyview

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Man dood gevind in Mhala, heldskieter in Hazyview aangekeer

‘n Ongeïdentifiseerde man is vanoggend dood gevind in ‘n ongebruikte regeringsgebou in die Mhala-omgewing. Volgens die polisie het hulle om ongeveer 08:00 ‘n anonieme oproep ontvang dat die man noodlottig aangerand is in Dumphries B. Brig. Selvy Mohlala sê die man is met hul aankoms op die toneel in handboeie aangetref met kneusplekke regoor sy […]