Loop lig vir virale WhatsApp-boodskappe waarsku Securicon
Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Applous na dapper inwoner verdagte help vastrek
Die onderhoud is deur die kliënt betaal.
Sekuriteit: Hanteer gebiedsgebonde inbrake so

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Sekuriteit met Securicon: Bly so veilig
Die onderhoud is deur die kliënt betaal.
Securicon se John Mhlongo steeds op sy pos
‘n Storm het verlede week losgebars oor berigte dat Laerskool Nelspruit se geliefde hekwag, John Mhlongo, verwyder is. Dit na ‘n ouer gekla het sy warme verwelkomings ontwrig soggens verkeer by die skool. Callum MacPherson van Securicon en skoolhoof, Jaco Hauptfleisch, vertel vir Laeveld Brunch dat dié geliefde wag nêrens heen gaan nie. Luister weer:
Sporadiese protesaksie duur voort in die Laeveld

Skakel in op 100.5FM om op hoogte te bly van die jongste verwikkelinge.
Verdagte vasgetrek na jaagtog in gesteelde kar

‘n Verdagte is aangekeer en een is voortvlugtig na ‘n jaagtog wat uitgeloop het op ‘n skietery by Crossing-sentrum vanoggend. Albert Gryvenstein van Bossies Community Justice (BCJ) sê hy het inligting bekom oor ‘n Oranje VW Polo wat in die vroeë oggendure in Ermelo gesteel is. Sekuriteitsbeamptes van BCJ en Hi-Tech Sekuriteit het reageer en […]
Skerp veiligheid op voor feesseisoen

Luister meer op 100.5FM.