100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sonop gaan Bos met inheemse plante

Written by on August 30, 2023

Saterdag vier die SANParke Ereveldwagters Boomplantdag by die kwekery vir inheemse plante in Skukuza.
Karel de Beer gesels met Sonop Ontbyt oor die bedreiging wat indringerplante vir die Krugerwildtuin se ekosisteem inhou en wat die veldwagters doen om dit te bekamp.
Dit sluit in die uithaal van lantana, turksvye en koejawelbome.
Luister weer hier:

Luister verlede week se episode: Sonop gaan Bos met leerling veldwagter
Sien ook: Sonop gaan Bos met strikke