SolarFlair wapper weer Laeveldse vlag by Sasol Solar Challenge

SolarFlair, ‘n plaaslike span, is weer op pad om aan die Sasol Solar Challenge deel te neem.

Klasie Botha en Craig Gebhardt gesels met Sonop Ontbyt oor hul passie vir elektriese voertuie.

Luister hier: