“Sew and knit” vir Childline

Childline Mpumalanga benodig sagte troos speelgoed vir die kinders wie hulle bystaan.

Hulle nooi naaldwerkers om bydraes te maak.

Benita Nel vertel hoe die kompetisie werk.

Luister weer: