Safari Gids van die Jaar is hierdie jaar 15 jaar oud.
Die 2026 kompetisie vind plaas 18 tot 24 Junie. Vyf finaliste is reeds gekies en die finale sal in die Groter Kruger wees.
Mike Karantonis, die stigter en ‘n beoordelaar, gesels met Sonop Ontbyt.
Luister hier:





