Refentse se Blue Tick tops op Top 20

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Refentse se jongste enkelsnit, “Blue Tick” beklee al vir drie weke die topposisie op die 100.5FM Top 20.

Hy gesels met Skedaddle.

Luister weer:

Sien ook: Gebruik positiewe sielkunde vir gesonder jy