100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Persraad breek lansie vir vryheid van spraak

Written by on November 8, 2024

Die Independent Media-groep is uit die Persraad van Suid-Afrika (PRSA) geskop na hulle geweier het om te voldoen aan twee uitsprake teen hulle.

Beide was meningstukke waarin joernaliste beledig is, sonder dat dit deur feite gestaaf kon word.

Helene Viljoen, ‘n media prokureur en verteenwoordiger op die PRSA se paneel van beoordelaars, verduidelik hoe dit vryheid van spraak bevorder.

Luister hier:

Sien ook: Twee pastore bots met gereg