Dr. Rayne Stroebel is die stigter en besturende direkteur van Gerontological Research, Training, Education, and Caring (GERATEC).
Hy bied konsultasiedienste aan mense wat met demensie gediagnoseer is en hul families, asook aan sorgverskaffers en organisasies.
Hy sê hy vind dat onverwerkte trauma dikwels bydra tot die aanvang van demensie.
Luister weer:





