Ontwikkeling van Farmstall at Gateway beplan

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die bestuurder van die ikoniese Farmstall at Gateway, Corné Lubbe, sê planne om dit te sloop en ‘n winkelsentrum op die perseel te bou, sal ‘n Laeveldse landmerk verlore laat gaan, mits dit deurgevoer word.

Hy sê dit mag nie gebeur nie.

Luister hier:

Sien ook: Een week voor Mpumalanga Skou 2024 afskop