Nicholis Louw skiet vanaand die verlengde video van sy jongste treffer “Coco Pops en Kaas” by Innibos tydens die Huisgenoot-afskopkonsert.
Hy vertel vir Ludi hoekom ‘n mens ook warm sjokolade en kaas ‘n regverdige kans moet gee.
Luister hier:
Sien ook: Magda Louw hou solovertoning by Innibos
Kry die volledige Innibos-feesprogram hier.
Die Innibos-kantoor is op die hoek van De Villiers- en Anneckestraat by Sonpark-sentrum in Mbombela geleë.