Nocore genomineer vir Fiësta

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die Nocore Ensemble is genomineer vir ‘n Fiesta-toekenning vir hul vertoning by Innibos 2024.

Walter Fourie gesels met die Middag Game Drive.

Luister hier:

Sien ook: PSA vergader oor uitdagings by werksplekke