Natascha C by Wingerd Kuiertuin op verhoog

Skakel in op 100.5FM vir vermaaklikheidsnuus uit die Laeveld.
Natascha C

Die plaaslike gunsteling, sangeres Natascha C, is tydens Innibos Nasionale Kunstefees, wat op 29 Junie in Mbombela begin, te sien by die Mopani Wingerd Kuiertuin.
Sy tree van die Donderdag tot Saterdag elke dag by die fees op.
Natascha C gesels met Charles.
Luister weer hier:

Sien ook: Iets vir elke ouderdom en smaak by Innibos-teater