Laeveld nuushooftrekke – Week 31 van 2023

Pront, plaaslik en Afrikaans: Skakel in op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.
Laeveld nuushooftrekke week 31 van 2023 4 AUG

Die hoofnuus uit die Laeveld die week: Verkeersbeampte wat glo betrokke is by transitoroof word borgtog geweier, ‘n aansoek is gebring om in die Schoemanskloof te myn en Barberton speel Saterdag in die Mpumalanga Klubrugby-eindstryd.
Luister die Laeveld nuushooftrekke hier:

Luister verlede week se episode: Laeveld nuus – Week 30 van 2023