In die nuus uit die Laeveld die week: ‘n Vierde beskuldigde verskyn in die hof vir die moord op Hillary Gardee, die Mpumalanga skou is terug en Hoërskool Nelspruit speel Saterdag twee Noordvaal plaat finale op tuisbodem.
Luister die hooftrekke hier.



