In die nuus uit die Laeveld die week: Die Pumas maak geskiedenis met hul Curriebeker wen, Pelgrimsrus is aangewys as die Dorp van die Jaar-finalis vir Mpumalanga en die oorlog teen stropery verg die hele samelewing se bydrae.
Luister die hooftrekke hier.



