In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Covid-19-gevalle skiet die hoogte in, maar plaaslike hospitale sê hulle kan dit nog hanteer, Onder-Sabie-ruskamp sluit na 10 gevalle van die virus onder werknemers aangeteken is, en die Pumas-rugbyspan sal voortaan as die New Nation Pumas bekendstaan.
Luister die hooftrekke hier:



