Kyk: Leeu maak jag op buffels

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.

Inwoners van Marloth Park is gister bederf met ‘n kuier – gelukkig op ‘n veilige afstand – van ‘n trop leeus. Hulle het oorkant die rivier vertoef, voor die maanhaar besluit het om ‘n bietjie buffels te jag…
Dankie aan Jan Koekemoer vir die foto’s en Maureen Oxlee Jarratt wat die video gedeel het. Kyk hier: https://fb.watch/ePrw0Zy8FJ/