Kaapsehoop Herdenkingsdag Huldeblyk Saterdag gehou

Kaapsehoop hou Saterdag ‘n Herdenkingsdag huldeblyk ter herinnering aan oorlogsveterane en gesneuwelde soldate.
Dit vind plaas by die historiese begraafplaas waar Claudette Currie-Lateray al 13 soldate kon identifiseer.
Sy vertel meer oor haar passie vir Kaapsehoop se geskiedenis.
Luister weer: 

Vind hier meer uit.

Stuur ‘n e-pos aan KaapsehoopRIP@gmail.com as jy vrae of inligting het.

Verken die begraafplaas hier digitaal.