Dit is Laeveld Interhoër week op 100.5FM en Lowveld High beoog om vanjaar die Radio Laeveld Blêrbeker te wen – die rooi en blou is per slot van sake hul skoolkleure.
Van hul top-atlete het saam met die dirigente in die ateljee kom kuier. Luister weer hier.



