Inisiatief geloods om digitale vaardigheidsgaping aan te spreek

Datacomb het gister sy hernude vennootskap met Penreach bekendgestel om die MTN digitale vaardighede vir digitale werkgeleenthede-program uit te rol.

Die projekbestuurder, Richard Moyo, vertel meer oor hierdie vlagskip-inisiatief wat werklose jongmense teiken wat reeds ‘n IT-kwalifikasie het, maar gespesialiseerde opleiding en werkplekgereedheid benodig om die arbeidsmark te betree.

Luister: