100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Groot kragonderbreking in Nelspruit weens kabeldiefstal

Written by on August 23, 2024

Die hooftoevoerkabel na die sentrale sakekern in Nelspruit is weens kabeldiefstal beskadig.

Volgens Mbombela is ongeveer 30 m kabel gesteel en sal groot dele van Nelspruit  na verwagting vir nog ongeveer ses ure ‘n kragonderbreking ervaar.

Herstelwerk is onderweg.

Motoriste is aangeraai om groot verkeersontwrigtings gedurende hierdie tyd te verwag.

Sien ook: Ouers aangemoedig om kinders te registreer vir 2025 skooljaar

 


×