Flamboyant gasheer vir groot atletiek

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Flamboyant skool in Witrivier bied vanjaar die groot atletiekbyeenkoms vir onafhanklike plaaslike skole aan.
Atlete van Curro Nelspruit, Uplands, Penryn, St Peter’s, Riverview, Summerhill, Woodlands en Flamboyant ding mee. Dit vind op 18 Februarie by Hoërskool Rob Ferreira plaas.
Die hoof, Gail van der Riet, het saam met die sport-koördineerders Jaco Botes en Ashton Robertson in die ateljee kom kuier.
Luister weer hier.