Feed the Need se Kersfees-projek bars uit sy nate

Feed the Need se Kersfeesprojek het so gegroei dat hulle vanjaar vir meer as 1,200 behoeftige kinders Kersgeskenke kan gee.

Lucille de Villiers en Crystal Joubert sê dit is alles deur die gemeenskap se ondersteuning moontlik gemaak.

Luister: