Verskillende Laeveldse kerke het hande geneem om elke weeksdag ‘n stukkie op te neem wat families kan gebruik om saam Bybelstudie te doen.
Vanessa Sevenster het vandeesweek 2 Kor. 1 behandel in Familie Bybelstudie.
Luister weer hier:
Ep. 1
Ep. 2
Ep. 3
Ep. 4
Ep. 5




