Familie Bybelstudie: 1 Kor. 16
Written by Mireille on March 8, 2024
Verskillende Laeveldse kerke het hande geneem om elke weeksdag ‘n stukkie op te neem wat families kan gebruik om saam Bybelstudie te doen.
Magriet en Dietmar Frey van die Petra-instituut het die week 1 Kor. 16 behandel.
Luister weer hier:
Ep. 1
Ep. 2
Ep. 3
Ep. 4
Ep. 5
Luister ook: Familie Bybelstudie: 1 Kor. 15 – Radio Laeveld