Die Laeveld ervaar tans die ergste brandseisoen wat dit in jare beleef het.
Boonop verwag André Scheepers van die Laeveld-brandbeskermingsvereniging dat dit gaan volhou tot dit in die somer begin reën.
Luister:
Sien ook: Elektrisiteitsdiewe in Mbombela voorts swaarder gestraf



