‘Die Tas in Ponte’: Kabaret vir Erfenisdag

Hierdie onderhoud is betaal deur die kliënt.
Die Tas in Ponte is ‘n eg-plaaslike produksie wat op 23 September by die Boulevard Theatre sy debuut maak en jou terugneem op ‘n reis na die teater.
Lasea Swift, Koos Schoonraad en Bertus de Bruyn gesels met die Middag Game Drive.
Luister weer: