Swendelaars lei al hoe meer niksvermoedende mense in ‘n lokval wanneer hulle hul waardevolle items van die hand wil sit.
As iets te goed klink om waar te wees, moenie daarvoor val nie, waarsku Leon Roos van Nelspruit Jewel Exchange.
Gebruik eerder iemand betroubaar.
Luister hier:



