Curro slimkop werk hard vir universiteitstoer

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Anrich Groenewald (14), ‘n leerling van Curro Nelspruit, is hard aan die werk om self die fondse in te samel wat hom sal toelaat om die Academic Achievers Tour 2025 na die Ooskus van die Verenigde State te onderneem.
Hy vertel saam met sy ma, Lené de la Rey, vir Amanda hoe vindingryk hy is.
Luister hier: