Die afgelope brandseisoen was veel rustiger as verwag in die Laeveld, sê André Scheepers van die Laeveld sambreel-brandbeskermingsvereniging (Lefpa).
Hy het met Gerhardt en Andri gesels oor die baie reën wat die area oor die volgende drie maande kan verwag – en hoe jy voorsorg kan tref.
Luister weer hier.




