Navorser: Oorweeg gerus konynvleis

Len Coetzer is ‘n navorsingstegnikus by die Mpumalanga Departement van Landbou.

Hy verduidelik die sosio-ekonomiese en gesondheidsvoordele van konynvleis.

Luister hier: