Nelspruit tenniskampioene op pad na Sun City

Mias Bezuidenhout en Wernich Rossouw is van die spanlede van Nelspruit Tennisklub wat onlangs as provinsiale kampioene gekroon is en nou op pad is na die American Express Nasionale Klubkampioenskappe-finaal in Sun City.

Hulle gesels met Sonop Ontbyt.

Luister hier: