Stem vir Coenie in volgende ronde van Skryf’it

Stemme is oop vir die volgende ronde van die FAK Skryf’it-liedjieskryfkompetisie.

Ons eie rocker, klankman en omroeper Coenie Naudé het jou stem nodig om na die Top 5 deur te dring met “Geraas”.

Jy kan twee keer stem: een keer met jou selfoonnommer (SMS AD1 na 45730) én een keer met jou e-pos-adres aanlyn.

Luister hier na sy onderhoud met Sonop Ontbyt.