Gesoek! Beste nuwe Laeveld-musiekgroep

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met ‘n “Battle of the Bands”-kompetisie.
Ettienne Coetzee en Werner Botha verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
Luister hier:

Laai jou video in die gesprek-seksie hier op om in te skryf.