Die Vrystaatse boer, adv. Gerrit Coetzee (58), se soeke na ‘n jong, tweede bruid het die internet behoorlik aan die gons.
Past. Danie van Wyk van Neon Kerk en die prokureur Monique Nienaber verduidelik vir Sonop Ontbyt wat die wet en die Bybel daaroor sê.
Luister:





