Ondersoek na twee tieners dood aangetref word by lodge in Sabie

Die polisie in Mpumalanga doen ‘n geregtelike doodsondersoek na die liggame van ‘n 17-jarige meisie en 19-jarige man Maandag by ‘n lodge in Sabie aangetref is. Cameron Waldeck-Cooks was ‘n gr. 11-leerder aan St. Stithians Girls’ College en Ethan Coetzee ‘n oudleerder van die Boys’ College wat verlede jaar gematrikuleer het. ‘n Polisiewoordvoerder, Mavelo Masondo, […]

Boer soek jong, tweede bruid: Wat sê die reg en Bybel?

Die Vrystaatse boer, adv. Gerrit Coetzee (58), se soeke na ‘n jong, tweede bruid het die internet behoorlik aan die gons. Past. Danie van Wyk van Neon Kerk en die prokureur Monique Nienaber verduidelik vir Sonop Ontbyt wat die wet en die Bybel daaroor sê. Luister: