Laeveldse atleet op pad na Pro Hyrox-kompetisie

Stephan Hartman het al twee keer aan Hyrox-kompetisies deelgeneem en pak in Augustus sy eerste pro-kompetisie in Kaapstad aan.

Hy hoop om die SA-span te haal wanneer dit ‘n Olimpiese sport word.

Hy gesels met Sonop Ontbyt.

Luister hier: