Hoë brandgevaar vandag in Laeveld

Die onderhoud is deur die kliënt betaal.

Vandag is ‘n geen-brand dag nie, sê die Laeveld en platorand-brandbeskermingsvereniging (Lefpa) weens die heersende weerstoestande, hoë brandgevaar en wind.

André Scheepers gesels met Sonop Ontbyt oor die Laeveld brandseisoen.

Luister: