LOMAC-lugskou eersdaags aangebied

Die Laeveld Modelvliegtuigklub (LOMAC) bied volgende Saterdag ‘n lugskou aan.

Alec Groenewald en Phillip Lewis gesels daaroor met Sonop Ontbyt.

Luister hier: