Van uitstel kom afstel – let hierop om jou risiko te verminder

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Die klein dingetjies wat jy nie eens oplet nie, kan die grootste risiko inhou vir jou eiendom en onderneming.
GJ Wentzel van Black Sable Risk deel advies met Laeveld Brunch oor waaraan enigiemand vandag nog aandag kan gee om hul risiko te verminder.
Luister hier: