Hofuitspraak oor permitte as oorwinning vir renosterbewaring verwelkom

renosterstropery

Die hooggeregshof in Kimberley het die Noord-Kaapse regering se aansoek om appèl rondom uitvoerpermitte vir eties geoeste renosterhorings van die hand gewys. Wicus Diedericks wat hom oor die saak tot die hof gewend het, verduidelik hoe dit die handel in renosterhorings uit misdaadsindikate se hande neem en bewaarders in staat stel om renosters se getalle […]